Mini Lipstiffie Werkswinkel by die Bruidsgids / Ek’s Verloof Ekspo – Woodlands, Pretoria
Wat ’n fantastiese 2 dae by die Bruidsgids / Ek’s Verloof Ekspo by Woodlands Boulevard in Pretoria! Ons het onlangs ons mini LiPLAB lipstiffie werkswinkel na die ekspo gebring – en die reaksie was ongelooflik. Bruide, strooimeisies, vriendinne en mammas het ingeloer om hul eie lipstiffie...
20 February, 2026