Lipstick Workshop | Bela V, Middelburg
Middelburg, dit is julle beurt! Kom meng jou eie lipstiffiekleur saam ons. Peuselhappies en ’n drankie ingesluit. Nooi ’n vriendin of kom op jou eie.
- 13, 14 June
- 16 August
- 18 October
- Plek: Bela V, 20 Desi Street, Middelburg, Mpumalanga
- Bookings: Book directly at Bela V (info.belav@gmail.com or +27 82 443 6555)
Ons voorsien alles wat jy nodig het om jou eie lipstiffiekleur te meng, van 'n natuurlike basis tot kosmetiese kleure en al die nodige gereedskap. Die werkswinkel duur ongeveer 2 ure, afhangend van die aantal deelnemers.
- This event is hosted by Bela V in Middelburg.
- Sien T&Cs en ander belangrike inligting op die beskrywingstab.